Beesland Slaghuis
Published date: August 2, 2016
Modified date: September 15, 2016
- Location: Jeffreys Bay, Eastern Cape, South Africa
Ons wil graag alle besoekers welkom heet en net sê, Beesland is die naam vir goeie vleis & diens.
* Beste chops & steaks in Jeffreysbaai.
* Plaas u bestelling terwyl u see toe gaan en kry dit as u klaar geswem het.
* Besoek ons vir die lekkerste Boerewors en Biltong in die Oos-Kaap.
* Lekker snaakse goedjies om te braai.
* Ons bied waarde vir geld in 'n skoon netjiese slaghuis met vriendelike, persoonlike diens.
* Roosterkoeke elke dag beskikbaar vanaf R6.
* Beesrolle, Soutvleis, Gammons, Steaks, Biltong beskikbaar.
* Baie Dankie aan al ons kliënte vir u getroue ondersteuning.
Tel: 042 2933908
Cell: 083 2851410
Email: beeslandjbay@gmail.com
Website: http://beeslandjbay.co.za/

Related listings
-
Ocean View ButcheryButcheries Vineta August 26, 2016Selling A-grade Quality Meat from the South, since 1st September 2009 & counting. • German Quality Fleischmeister cold meats. • Ready to braai/BBQ selection. • Quality selection of Biltong & Droëwors (Game Seasonal). • Juicy roast meats grill...
-
OCEAN VIEW BUTCHERYButcheries Vineta September 22, 2015Selling A-grade quality meat since September 2009... • German quality Fleischmeister cold meats • Ready to braai/BBQ selection • Quality selection of biltong & droëwors (Game seasonal) • Juicy roast meats grilled to perfection • Variety of braaip...
-
VENCORButcheries Polokwane (Limpopo) September 10, 2015VENCOR Ons Waarborg Kwaliteit Beesvleis We Guarantee Quality Beef Tel: 015 4733932 Cell: 082 3178139 Fax: 086 5250169 Email: jolandi@vencorh.co.za