Williston Vleiskoöp BPK

Published date: November 9, 2016
Modified date: November 9, 2016
  • Location: Williston, Northern Cape, South Africa

Ons is 'n kerngesonde koöperasie & bedien die hele Williston landdrosdistrik & is een van die laaste onafhanklike koöperasies wat nog bestaan.

Daar word tot 750 skape per dag by hierdie slagpale geslag & versprei deur die hele Suid-Afrika.

By die koöperasie is almal behulpsaam met verskeie boerderybehoeftes.

Ons primêre doel is die voorsiening van bekostigbare landbou produkte vir die boerdery gemeenskap asook die effektiewe bemarking van hulle produkte.

ONS HET OOK:
- Williston Meat Cooperative & Hardware Store.
- Williston Abattoir.
- Williston Tyre Service.
- Trading House.
- R63 Kiosk.
- Williston Liquorstore.
- Karusaf.
- Livestock Marketing.

Tel: 053 3913002
Fax: 053 3913335
Email: coetzee@wvk.co.za
Website: http://www.wvk.co.za/

Contact seller Share