Blue Eye Appaloosas

Published date: September 28, 2017
Modified date: October 2, 2017
  • Location: Upington, Northern Cape, South Africa
BLUE EYE APPALOOSAS - Upington

5km Geleë net buite Upingron langs die Oranjerivier bedryf ons n Appaloosa stoet.
Ons het ongeveer 15 stoetmerries en 3 prag hingste..
2 van die hingste is op die Nationale kamioenskae as kampioene gekroon.
Eenmaal n jaar word daar by Parys in die Vrystaat geskou met die Appaloosas.
Dis die jaarlikse Nationale Kampioenskape.Deur die jaar word die perde afgerig
en voorberei vir die skou.
Hier woord ook n perdryskool bedryf waar kinders tot volwassenes
daagliks perd leer ry en tyd spandeer saam met die perde.
Dan is hier ook n verskeidenheid van diere op die plot wat besigtig kan word.
Lamas, emus, takbokke, dwergbokke, volstruise, verskeidenheid watervoëls.
Hier is selfs n miniatuurperd stoet..

Kontak:
Malinda Kriel - 084 4009957
Johan - 082 4535879
e-mail -malindakriel123@gmail.com

Contact seller Share