M & E Verhurings Potchefstroom

Published date: February 23, 2014
  • Location: P.O. Box 70024, Miederpark, 2527, Potchefstroom, North West, South Africa

M & E Verhurings se diens is landswyds beskikbaar. Aflewering slegs vir plaaslike kliënte.

Vir alle tipe funksies vanaf troues; korporatiewe funksies; tema-partytjies; matriek afskeide; verlowingspartytjies; herdenkings; verjaarsdae en dope.

Ons verskaf breekware; glase; eetgerei; linne en tafeldoeke; “overlays” materiaal servette; stoel oortreksels; "fairy lights" onderborde; tafels en stoele; kerse en kers/blom staanders; kandelare; koekstaanders; rooi tapyte; tente; dansvloere; spieëls en nog vele meer vir die fyner detail van funksies.

M & E Verhurings glo aan kliënte tevredenheid en daarom is ons die afgelope 20 jaar suksesvol in die diens wat ons verskaf. M & E Verhurings se vriendelike diens sal verseker dat jou funksie ‘n reuse sukses is en iets waaroor mense baie lank nog na die tyd sal praat.

Kontak Besonderhede:
Tel: 018 2907650.
Fax: 018 2907680.
Cell: 082 8007761.

Contact seller Share

Useful information

  • Avoid scams by acting locally or paying with PayPal
  • Never pay with Western Union, Moneygram or other anonymous payment services
  • Don't buy or sell outside of your country. Don't accept cashier cheques from outside your country
  • This site is never involved in any transaction, and does not handle payments, shipping, guarantee transactions, provide escrow services, or offer "buyer protection" or "seller certification"

Related listings

  • Unique Cater & Party Hire
    Unique Cater & Party Hire
    Catering equipment for hire - Constantiapark (Gauteng) - December 13, 2016

    * We cater for Weddings, Corporates, Launches, Cocktails, Birthdays, Special Events, Theme Parties, Funerals, Conferences, Team Building & Meetings. * With a choice of having Finger Lunches, Buffets, Platters, Braais & Spitbraais. * We can su...

  • Thandos / Khethekile Catering
    Thandos / Khethekile Catering
    Catering equipment for hire - Pretoria (Gauteng) - April 2, 2015

    Thandos Tent Chair and Catering equipment Hire You call; we deliver and serve About Us: Khethekile business enterprise was establish in 2002 by E.S Masumbuka and A.T Masumbuka as a family catering business by catering and serving food and beverages a...

  • LITTLE EDEN VENUE
    LITTLE EDEN VENUE
    Catering equipment for hire - - February 24, 2014

    LITTLE EDEN VENUE Is beskikbaar vir enige partytjie waaraan u kan dink teen bekostigbare pryse Enige een is welkom om ons te kontak of te reël vir 'n afspraak Kontak ons nou vir verjaarsdae / troues / jaareind funksies of enige ander funksies Alta: 0...