Die Groente Mandjie / Slaghuis / Koffiehuis

Published date: August 24, 2016
Modified date: August 24, 2016
  • Location: 40 Witvlei, Namibia

DIE GROENTE MANDJIE

Vir enige okkasie wat ook al, ons maak ook Vrugte & Geskenk Pakke op vir alles

Plaas bestellings vroegtydig om teleurstelling te voorkom!

Groot verskeidenheid Lekkers & Speserye

Kom loer gerus in vir baie lekker vars vrugte & groente daagliks teen BAIE billike pryse!

SLAGHUIS

Sosaties
Wors
Hoenders
Skaap Snitte
Vark Snitte
Bees Snitte
Steaks
Biltong
Droƫwors
Chilli Bites
en nog VELE MEER!

Ons maak ook lekker Biltong Hampers vir daai Spesiale Geleenthede of lekker Bederfies

KOFFIEHUIS

Ontbyt / Koffie
Middag ete

Ons bak die Heerlikste Koeke vir Spesiale Geleenthede!

Kom Loer Gerus In!

Tel: 00264 62 564255
Email: duples@iway.na

Contact seller Share

Useful information

  • Avoid scams by acting locally or paying with PayPal
  • Never pay with Western Union, Moneygram or other anonymous payment services
  • Don't buy or sell outside of your country. Don't accept cashier cheques from outside your country
  • This site is never involved in any transaction, and does not handle payments, shipping, guarantee transactions, provide escrow services, or offer "buyer protection" or "seller certification"