Kole Staalwerke Villiers

Published date: January 23, 2017
Modified date: January 23, 2017
  • Location: Villiers, Free State, South Africa

KOLE STAALWERKE

Bekend vir innoverende ontwerpe & vaardighede om bestaande ontwerpe aan te pas om aan die unieke behoefte van elke kliënt te voorsien.

Kwaliteit, Diens, Persoonlike Aandag & Landwye Aflewering.

• Ingenieurswerke:
- Algemene Draaibankwerke
- Sny van Binne & Buite "Splines"
- Frees (Milling) Masjienwerk

• Vervaardiging van:
- Impliment Waens
- Tapkarre
- Landsilo's
- Wipbakwaens
- Rolmoere
- Tussenry Skoffels (met of sonder topbemesting)
- Opslaan Veekrale
- Rol Egge
- Awegare
- Saadbed-Voorbereiders
- Saadbed-Rollers & Eggies
- Kuilvoerwaens
- Nekklampe
- Spesiaal vervaardigde Implemente op Aanvraag

VILLIERS BEARINGS

• Verkoop van Onderdele:
- Bearings
- Alle Transmissie Onderdele
- Alle Sleepwa Onderdele
- Grondslyt
- Hidrouliese Koppelstukke & Pype
- Olie Filters

• Verspreiders van:
- Hendred Fruehauff
- BPW Axles & Onderdele

• Staalverkope:
- Groot hoeveelhede staal in voorraad
- Knip & Buig
- Profiel Snywerk (Plasma & Gas, Sny tot 100mm dikte)

Tel: 058 8212010/1/2
Cell: 082 8729519
Email: info@kolestaal.co.za / francois@kolestaal.co.za
Website: https://www.kolestaalwerke.com/

Contact seller Share

Useful information

  • Avoid scams by acting locally or paying with PayPal
  • Never pay with Western Union, Moneygram or other anonymous payment services
  • Don't buy or sell outside of your country. Don't accept cashier cheques from outside your country
  • This site is never involved in any transaction, and does not handle payments, shipping, guarantee transactions, provide escrow services, or offer "buyer protection" or "seller certification"

Related listings

  • Elite Trade Centre
    Elite Trade Centre
    Steelworks - Brits (North West ) - October 4, 2017

    Elite Trade Centre - Brits Steel Houses 2.7m x 3m (1 Room,1 Window) R 2650.00 2.7m x 6m (1 Room,2 Window) R 4550.00 2.7m x 6m (2 Rooms,2 Windows) R 4750.00 2.7m x 9m (3 Rooms,3 Windows) R 6500.00 2.7m x 12m (4 Rooms, 4 Windows) R 8500.00 Stop Nonsenc...

  • Staalboer
    Staalboer
    Steelworks - Hammanskraal (Gauteng) - April 19, 2017

    Ons vervaardig verskeie aanwendings soos • Opgaar damme • Brandwag torings • Reservoirs • Braaikuikenhuise • Besproeiing • Visboerdery • Swemdam, ens. Vervaardig vir maklike vervoer en oprigting. Tel: 082 9033040 Cell: 082 2100999 Email: jan@staalboe...

  • Jamis Staalwerke & Konstruksie
    Jamis Staalwerke & Konstruksie
    Steelworks - - August 16, 2016

    •Alle Staalwewrke •Afdakke •Bouwerk •Teelwerk •Plafonne •Diefwering •Braaiers •Seel van dakke •Elektriese inst •Elektreise sert •Beton •Veiligheidshekke •Skuifhekke •Verfwerk •Pretoria en omringende areas Email:jamisstaal@gmail.com Cell:079 582 6552